Die Koninkryk van God

Mense met 'n Missie

Die Koninkryk van God

5th Sep 2020 Uncategorised 0

  • Ysbreker
  • Kyk hoeveel ooreenkomste en verskille julle kan kry tussen die Koninkryk van God en sy Koning Jesus, en die koninkryk van Camelot en sy koning Arthur

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • As jy dink aan die terms ‘koning’ en ‘koninkryk’, watter beelde kom by jou op?
  • Hoe verstaan jy die verskil tussen ’n demokrasie en ’n monargie (koninkryk)?
  • Sou ’n demokratiese regering ’n goeie gelykenis gewees het om mense van God te vertel? (bv. God is soos ’n president)
    • Hoekom/nie?

______________________________________________________________________________

  • Teks
  • Lees Psalm 145
    • Wat staan vir jou uit in hierdie Psalm?
    • Wat is die kenmerkendheid van Dawid – die grootste koning van Israel – wat so oor God praat?
  • Lees 1 Tim 6:13-16
    • Watter prentjie skets hierdie teks oor God?
    • Hoe sou jy ‘Koning van die konings en die Here van die heersers’ in jou eie woorde vir iemand oordra?

______________________________________________________________________________

  • Inhoud

We have received an invitation. We are invited to make a pilgrimage—into the heart and life of God. The invitation has long been on public record. You can hardly look anywhere across the human scene and not encounter it. It is literally “blowing in the wind.” A door of welcome seems open to everyone without exception. No person or circumstance other than our own decision can keep us away. “Whosoever will may come.”

Dallas Willard

Hoe verduidelik Dallas hier die Christelike hoop, rakende God as Koning en sy Koninkryk?

______________________________________________________________________________

  • Toepassing

Gaan lees of kyk hierdie week ’n storie soos ‘king Arthur’ of een van die sprokies wat gaan oor Konings en Koninkryke en kyk dit deur die lens van ‘God as Koning’ en ‘die Koninkryk van God’

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *