Gemeentebrief – 26 Maart

Gemeentebrief – 26 Maart

26th Mar 2021 Uncategorised 0

Verjaardagwense:  Baie geluk!!

Happy Birthday in the Top 5 Most Spoken Languages - Kaleela
  • 28/3    Danie Davin, Johané Husselman,
  • 29/3    Ronelle Burger, Lida Engelbrecht, Lisa Hoffman, Edelweiss Junius, Mariska Kuschke, Schalk Oosthuizen, Elzet Wilken,  
  • 30/3    Melissa Geitrheim, Brett Geyser, Susan Gous, Anika Hepkema, Taria Smit, Hanna Strauss, Thamari Van Der Merwe, Sophia Van Rooyen,
  • 31/3    Jeanette Brand, Retta Du Preez, Claudia Hurter, Kirstie Smith, Wian Van Vuuren, Luhan Visser
  • 1/4      Gustav Breed, Anel Byleveld, Braam Cilliers, Elma Marais, James Norval, Kathleen Slabbert,  
  • 2/4      Zandre Botha, Kayla Gouws, Zanel Greeff, Carlo Hechter, Miela Joubert, Marieta Liebenberg, Arine Louw, Sunja Van Heerden, Lida White,
  • 3/4      Wiid De Wet, Rikus Grobler, Zanmari Spies, Wilma Van Der Westhuizen, Willie Van Zyl,        

KICK Kamp: 16-18 April

Ons Gr 4-6’se kamp die naweek van 16-18 April by ons Oppiedam kampterein te Oanob. As jy kinders in KICK het of dalk is jou kind ‘n maat van een van ons kinders, kontak gerus hul mentor of vir Jenny by die kantoor (251414) om plek te bespreek.

Gemeentekamp:  23-25 April

 ‘n Gemeentekamp word deur die kleingroepe vir die naweek van 23-25 April by Oppiedam gereël. Hou solank die datum oop, meer inligting volg spoedig.  Navrae ds. Dubois 081 401 3261 of die kantoor (Jenny) 251414.

Suiderhof HelpLift:  Hulp aan mense in Nood

Helping Hands - st. peter's | east troy, wi
‘n Egpaar is dringend op soek na werk.  Die man is ‘n bedryfsingenieur van beroep.  Hy kan van plaas tot ‘n besigheid bestuur.  Hy is goed met projekbestuur, produksie verbetering en bestuur.  Die vrou was ‘n persoonlike assistant.  Hulle het egter net N$3000.00 oor en het geen geld vir huur, water, krag en kos meer nie.  Hulle het ook nie meer ‘n motor om by werk uit te kom nie.
Enige navrae kontak vir ds Richard Becker 081 122 8112

Maandelikse kospakkies:
Daar is sakkies by die deure beskikbaar om voorrade vir mense in nood aan te vul.  Die sakkies met voorrade kan dan weer in die swart kratte by die deure gelos word.

Leë chips pakkies word slaapsakke!
Moet net aan die bokant oopgeskeur wees.  Plaas in swart kratte wat by die deure staan.

Ons benodig:

Droë Voedsel:
Split peas, Lensies, Ziplog toebroodjie sakkies,
Toilet ware:
Badseep, Sjampoe, Tandepasta, Onderarm sprei, toiletpapier,
Skoonmaakmiddels:
Pine Gel
Meubels:
1 Yskas, Los stoele, Messe & Vurke, Komberse, Laai/hangkas, Voordeur, 2 X Kombuiskaste, TV Kas, Voordeur
Ander: 
Tamatiesous, aanmaak koeldrank, Smeermiddels, Babaklere

Hulp vir mammas met pasgebore babas.
Daar is vele mammas wat kraam sonder dat hul enige kleertjies vir die pasgebore babas het. Ons wil graag ’n geskenkpakkie (soos aangedui op die foto) aan hierdie mammas gee. Daarvoor
het ons natuurlik skenkings nodig.
Siende dat die handdoekdoeke nog te groot is, sal ons flenniematetiaal voorsien aan ‘n goedhartige persoon wat die doeke vir ons gratis sal maak.  Ons sê nou al baie dankie vir enige bydrae.
Kontakpersoon: Ronèlle Burger – 081 423 7292
Skenkings vir Suiderhof Helplift kan inbetaal word by NG Suiderhof: HelpLift, Bank
Windhoek, Maerua Mall, Takkode: 483872, Rek nr: 8010 141 636

MEEGEVOEL:

Ons dink aan Koekoes (081 128 9319), haar kinders en kleinkinders.  Gert is verlede Maandag (22/3) vredevol Huistoe.  Sy begrafnis/Dankdiens was reeds Saterdag vanuit NG Suiderhof.

KANKER:

  • Elsa Uys (tans in onkologie sentrum)  is  bitter swak, dit gaan tans nie goed nie.  Haar man, Jimmy en dogters Alana (Uit New Zeeland) en Yolandé waak deur die nag om die beurt by haar.  Bid asb vir die gesin wat deur ‘n baie moeilike tyd gaan.  ASB GEEN teksboodskappe of oproepe nie.
  • Alida Basson, haar man, Tobie (+81 289 8224 slegs teksboodskappe asb). Tans in die Kaap. Het die week binne-aarse vog gekry om nier funksies te verbeter, en Woensdag was die eerste bestraling sessie. Dink ook aan hul seuns JT en Jaco en haar moeder, Annatjie van der Merwe (081 288 3099) wat die fort hier in Windhoek moet hou.
  • Marietjie de Klerk (085 128 1405) het met nuwe pynbehandeling begin wat die pyn baie meer onder beheer bring. Die dokter het besluit om tot einde April met die huidige chemo voort te gaan al lyk dit of dit aanvanklik nie baie suksesvol is nie. Nuwe planne sal dan gemaak word….
  • Amanda en Bennie van der Merwe (+26481 272 9815) laat weet: Met Mia se ondersoeke het goed gegaan die week, dokter is tevrede en kon niks fout sien nie.
  • Adriaan  sien Vrydag 12/3 die spesialis in die Kaap vir sy behandeling.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *