Gemeente brief – 19 Junie

Gemeente brief – 19 Junie

19th Jun 2021 Uncategorised 0

Goeie dag liewe vriende

Jesus vra vir sy dissipels in Matt 16: “Wie sê julle is Ek?” Elkeen van ons se ewigheid hang af van hoe ons daardie vraag antwoord.

Luister gerus saam na ons uitsaaidiens môreoggend 09:00 op ons YouTube kanaal: NG Suiderhof.

Uit die aard van die beperkings op byeenkomste sal ons eredienste nog tot verdere kennisgewing slegs aanlyn plaasvind. Ons as predikante wil egter graag persoonlike kontak met julle behou, so nooi ons gerus vir ‘n koffie deur die week vir bietjie gesels en saambid.

Seën!

Dubois

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *