Gemeentebrief – 3 Julie

Gemeentebrief – 3 Julie

3rd Jul 2021 Uncategorised 0

Jesus het gely en gesterf aan ‘n kruis, uit vrye wil, in volle gehoorsaamheid aan die Vader. Hoekom, sou jy vra? Oor jou, omdat Hy geweet het dit is die enigste manier dat jy eendag vir ewig saam met Hom kan wees. Dit is waarheid soos hierdie wat nie net die lewe vir ons draaglik maak nie, maar ook die vrees vir die dood wegneem. Mag hierdie waarheid veral in hierdie tyd vir jou bemoedig, hoopgee, en waar nodig, vertroos.

Liefdegroete

Dubois

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *