Gemeentebrief – 11 Julie

Gemeentebrief – 11 Julie

10th Jul 2021 Uncategorised 0

“Die dood kon Hom nie hou nie – dood waar is jou angel?”

Ons gesels hierdie week oor iets wat baie gesinne en families ervaaring oor opgedoen het in die laaste paar weke en maande: die dood – die lewe hierna. Maar wat ons sien is dat dit vir die gelowige ‘n ongelooflike hoop bring, en selfs opgewondenheid en verwagting.

Jesus het die dood oorwin, Hy het die poorte van die doderyk oopgebreek, die dood het nie meer die laaste sê nie, God het. Mag hierdie wete vir jou vertroosting en berusting bring, sowel jou ook help om ander daarna te lei.

‘n Geseënde week

Dubois

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *