Gemeentebrief – 15 Aug

Gemeentebrief – 15 Aug

14th Aug 2021 Uncategorised 0

Ons sien baie uit daarna om jou Sondag te sien!!

Sondag vra ons die vraag: As ek sê ek glo in die vergewing van sondes, wat sê ek?

Oor drie weke hou ons DV basaar! Jou insette is nodig…. kyk asb. hieronder na al die inligting daaroor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *