Hoe het ons die Bybel gekry?

Hoe het ons die Bybel gekry?

11th Sep 2021 Uncategorised 0

  • Ysbreker
  • Wie is die tipe persoon wat jou die heel maklikste van iets kan oorreed, selfs al strook dit nie met hoe jy dinge sien nie?
    • Dink jy baie Christene word maklik ’n gat in die kop gepraat oor die Bybel deur ‘geleerdes’?

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • Beskryf hoe jy gedink het, oor hoe die Bybel by ons uitgekom het, voordat jy vandag se boodskap gehoor het?

______________________________________________________________________________

  • Inhoud

In die boodskap het ons gehoor dat die Bybel in vele opsigte uniek is van alle ander literêre werke deur die geskiedenis. As iemand jou daaroor sou vra, wat sou jy by elkeen van die volgende punte kon sê – Hoekom is die Bybel uniek in:

  • Tydsverloop
  • Geografiese ontstaan
  • Outeurskap
  • Literêre genres
  • Ontstaans Tale
  • Wat in die Bybel geleer word
  • Sirkulasie en vertalings
  • Oorlewing en weerstandigheid
  • Impak op Westerse beskawing

Hoekom is die 66 boeke wat ons tans in die Bybel het juis die boeke wat daarin is en nie ander ook nie?

  • Wat verstaan jy rondom die idee van die Bybelse ‘kanon’?

______________________________________________________________________________

  • Toepassing

Vanuit die 2 boodskappe in die reeks wat ons alreeds gehoor het, as iemand jou sou vra ‘kan ons die Bybel vertrou’, hoe sou jy jou antwoord verdedig?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *