Author: ngksuiderhof

Mense met 'n Missie

Koninkryk: Wie is werklik welaf?

Ysbreker Kry ’n koorspen (of termometer) en ’n glas warm water en een met koue water vir hierdie oefening Druk die koorspen in die warm water en neem die lesing Druk die koorspen in die koue water en neem die lesing Vra die vraag: is dit die koorspen wat die temperatuur van die water bepaal,…
Read more


16th Oct 2020 0

Koninkryk van God: Egskeiding

Ysbreker Kry twee yskasmagnete en twee stukke selotape Plak die twee yskasmagnete aan mekaar vas en trek hulle weer van mekaar af weg Doen dieselfde met die selotape Watter een van hierdie twee is die beste illustrasie van die effek van egskeiding op mense? Hoekom sê jy so? ______________________________________________________________________________ Inleiding Deel met mekaar (mits jy…
Read more


8th Oct 2020 0

Koninkryk van God: Oor kwaad word en vrede maak

Gespreksraamwerk vir Kleingroepe Die Koninkryk van God: Oor kwaad wees en vrede maak Laat elkeen die vraag antwoord: Hoe gaan dit regtig met jou? In Jesus se preek op die berg vertel Hy hoe kinders van Sy Vader in Sy Koninkryk moet leef. Hy begin om eers vir hulle te vertel hoe die geleerdes van…
Read more


3rd Oct 2020 0

Koninkryk van God: Evangelie van sonde-bestuur

Ysbreker Laat elkeen ’n blikkie kos saambring na die groepsbyeenkoms – sorg dat iemand ’n blikoopmaker het Wanneer julle bymekaar is, haal al die etikette van die blikkies af en sit hulle op ander blikkies Laat elkeen dan weer ’n blikkie met ’n nuwe etiket vat en raai wat binne-in is Maak die blikkies oop…
Read more


26th Sep 2020 0

Die Koninkryk van God: Sout en lig vir die wêreld

  In Matt. 5:13-16 lees ons dat die kinders van God, Sy Koninklike familie, is soos sout en lig vir die wêreld – hulle leef so opsigtelik anders dat die mense God se goedheid raaksien en Hom wil ken. Gespreksraamwerk vir Kleingroepe Die Koninkryk van God: sout en lig vir die wêreld Gesels eers bietjie…
Read more


19th Sep 2020 0