Author: ngksuiderhof

Mense met 'n Missie

Groepsgesprek – Is daar lewe na ‘lockdown’?

Hierdie sessie is gebasseer op ons boodskap van 19 April – gebruik dit gerus as agtergrond – kyk op die hoofblad van ons webtuiste onder ‘beeldopnames’ of volg hierdie skakel https://www.youtube.com/watch?v=amQKJzaqqsA 1. Vertel vir mekaar ‘n paar van jou beste ‘gehok wees’ stories en wat jy gedoen het om die hok te verdien 2. Hoe…
Read more


17th Apr 2020 0

Kerkraad verklaring rakende Covid-19

In hierdie vreemde en deurmekaar tyd van Covid-19 wil die Kerkraad van Suiderhof gemeente graag die volgende aan jou deurgee: As gemeente ondersteun ons die regering se pogings heelhartig om die verspreiding van die virus te bekamp en dring by almal aan om aan hierdie inisiatief van die regering gehoor te gee. Eredienste Aangesien een…
Read more


19th Mar 2020 0

40 dae reeks – 20-20 Visie

Daar is konsensus in alle areas van belangstelling, dat groei in groepe plaasvind. Vir beste resultate nie groter groepe as 10 nie. Ons wil graag kapitaliseer op daardie beginsel. Vir ons by Suiderhof is groei een van ons 4 waardes (Gasvry, Gemeenskap, Groei, Getuig) Ons daag jou dus uit om in te skakel by ‘n…
Read more


15th Jan 2020 0

Welkom by ons nuwe Webtuiste

Wekom by ons nuwe webtuiste. Ons wil jou graag vergewis waartoe jy alles hier toegang het. Op die hoof Menu is daar ‘n aantal drop-down bokse en ander inskrywings. Onder die eerste drop-down boks ‘Wie is ons’ is daar twee inskrywings: Mense met ‘n missie, en Bedieningstruktuur. Hierdie twee inskrywings vertel die storie van ons…
Read more


9th Apr 2019 0