Blog

Mense met n missie

Gemeentebrief – 19 Sept

Goeie môre liewe vriende – dis naweek en ons is baie opgewonde om Sondag bietjie tyd saam te spandeer! Ons het voorgeneem om gereeld terugvoer te gee oor die Gemeente se finansies, ek heg die vorige maand se syfers vir julle hier aan – baie dankie vir jul voortgaande gehoorsame ondersteuning; ons bly afhanklik van…
Read more


17th Sep 2021 0

Kan ons die verhale oor Jesus vertrou?

Ysbreker Wie ken jy wat graag vergroot of verdraai wanneer hulle ’n storie vertel? Is jy iemand wat dit maklik laat gaan of moet jy tot in die kleinste detail regstel? ______________________________________________________________________________ Inleiding Het jy al ooit gewonder wat die datering van ’n antieke skryfwerk soos die Nuwe Testament (nader of vêrder van die gebeure…
Read more


16th Sep 2021 0

Hoe het ons die Bybel gekry?

Ysbreker Wie is die tipe persoon wat jou die heel maklikste van iets kan oorreed, selfs al strook dit nie met hoe jy dinge sien nie? Dink jy baie Christene word maklik ’n gat in die kop gepraat oor die Bybel deur ‘geleerdes’? ______________________________________________________________________________ Inleiding Beskryf hoe jy gedink het, oor hoe die Bybel by…
Read more


11th Sep 2021 0