

Man of Messias – 5 – Jesus huldig die NT in
Uitkomste: Ons verstaan dat die Bybel nie vir ons die Christendom gegee het nie maar dat die Christendom vir ons die Bybel gegee het, omdat die Christendom ontstaan het a.g.v. ’n gebeurtenis – die dood en opstanding van Jesus. Jesus se dood en opstanding is nie net die sentrale feit van ons werklikheid nie, maar…
Read more

Man of Messias – 2 – Jesus voorspel deur die OT
Uitkomste: Ons verstaan dat die eenheid van die OT en NT verder bevestig word deur die geweldige hoeveelheid, baie spesifieke en gedetailleerde profesieë wat oor die komende Messias gemaak is, en wat in Jesus vervul is. Ysbreker Was daar al ooit ’n ‘die sterre voorspel’ of horoscope uitlating oor jou gemaak wat jy as akkuraat…
Read more

Man of Messias – Jesus in die Ou-Testament
Uitkomste: Ons leer ken Jesus se hermeneutiek: dat Hy ’n sterk tipologiese verstaan van die OT verkondig het. Ons verstaan tipologie as ‘die-storie-in-die-storie’ of om feitlike en historiese gebeure in die OT ook as ’n metaforiese/allegoriese vooruitskoue na die NT te sien. Om hierdie rede besef ons dat die OT propvol van Jesus is en…
Read more

40 dae van Vrug – Selfbeheersing
Uitkomste: Ons verstaan dat selfbeheersing ’n kardinale kenmerk van die Christelike lewenswandel behoort te wees. Ons verstaan dat selfbeheersing te doen het met dit wat ons sensories toelaat om vastrapplek in ons gedagtes te kry en ook wat ons toelaat om d.m.v. van woorde en dade waar vanaf ons uit te gaan. Ons verstaan dat…
Read more

40 Dae van Vrug – Nederigheid
Tema: Nederigheid Uitkomste: Ons verstaan dat nederigheid nie net iets is wat God van ons verwag nie, maar dat Hy dit tot die uiterste toe vir ons kom voorhou het in die lewe van Jesus. Ons besef ons het niks om op te roem en daarom hoogmoedig te wees nie – dieselfde gesindheid wat in…
Read more

Getrouheid
Uitkomste: Ons verstaan dat getrouheid van kern belang is vir ons Christelike lewenswandel, omdat dit die fondasie is waarop verhoudings gebou word en elkeen van ons staan voortdurend in 3 verhoudings: met God, ons naaste en onsself. Ons is ook op ons hoede vir die 3 primêre begeertes wat lei tot alle ontrouheid: geld [oog],…
Read more

40 Dae van Vrug – Goedheid
GESPREKS-BEGELEIDING – 6 Maart Tema: Goedheid Uitkomste: Ons verstaan dat goedhartigheid minder te doen het met ’n ‘hart vir ander mense’ en meer met ’n voorkeur om die goeie te doen en die slegte nie te doen nie – daarom is ‘goedheid’ ‘n beter woord vir wat in die Griekse teks bedoel word. Ons verstaan…
Read more

40 Dae van Vrug – Vriendelikheid
GESPREKS-BEGELEIDING – 27 Feb Tema: Vriendelikheid Uitkomste: Ons verstaan dat vriendelikheid nie net ’n gesigsuitdrukking is nie, maar dat dit ten diepste neerkom op self-opofferende dade van deernis, barmhartigheid en ‘kindness’ Ysbreker Noem al 9 kenmerke van die vrug van die Gees op in volgorde ______________________________________________________________________________ Inleiding Gesels bietjie oor dit wat by jou vasgesteek…
Read more