Helplift/Barmhartigheid

Mense met n missie

Een van ons gemeente se hoof fokus-areas is versorging en barmhartigheid. Ons het ‘n vennootskap met die Helplift organisasie (wat bestaan uit ‘n aantal van ons lidmate en predikante), wat al ons plaaslike behoeftiges en behoeftige instansies hanteer sowel as nie-plaaslike inisiatiewe bestuur.

Vir inligting oor die verskeie plekke en instansies waar Helplift betrokke is, klik hier.

Sou jy graag betrokke wou raak by hierdie diensgroep, kontak gerus vir:

Ds. Evert Strydom

evert@ngksuiderhof.com

(+264) 81 128 0757