Die fokus van ons kleuterkerk is om langs ouers in te kom met hul geloofsonderrig taak en vir kinders (2-6 jaar) te help om vertroud te raak met die kern verhale in die Bybel. Ons probeer ook om op met ervaringsleer metodiek die praktiese lesse en waardes uit hierdie verhale te haal en dit by die kinders in te skerp.
Na afloop van die lofsang en poppekas (ongeveer 09:20) word die kinders geleentheid gegun om te verdaag na die Kleuterkerk lokaal. Ouers is welkom om in te sit tydens kleuterkerk as die kinders nog baie jonk is.
Hoe om betrokke te raak:
- Ons het behoefte daaraan dat ouers of volwasse gelowiges, wat ‘n passie vir klein kinders het, op rotasie-basis (of voltyds) help met die lessies en aktiwiteite.
- Skenkings en aankope vir die lokaal vir beter aanbieding is altyd welkom.
Maak kontak:
- Anita Retief +264 81 234 9464
- Ds. Dubois du Toit +264 81 401 3261