Mense Met 'n Missie

Dink Bybels oor…Dankbaarheid

Uitkomste: Ons verstaan dat die Christen se dankbaarheid nie primêr lê in die materiële gawes wat ons uit God se hand ontvang nie, maar in die afgehandelde werk van Jesus en die gevolglike geloofsekerheid wat ons kan hê rakende ons verlossing en die ewige lewe wat vir ons voorlê. Ysbreker Wanneer daar nagmaal gehou word,…
Read more


November 1, 2022 0

Dink Bybels oor…God, goed en geld 2

Uitkomste: Ons verstaan dat alles wat ons het en is deur die genade van God aan ons geskenk is, daarom kan ons God nie net met ’n persentasie van ons lewe of ons besittings eer nie. Ons moet daaroor dink vanuit die staanspoor dat dit alles elk geval syne is en dat ons Hom met…
Read more


October 21, 2022 0

Dink Bybels oor…God, goed en geld

Uitkomste: Ons verstaan dat ons maklik ongesonde prioriteite en praktyke in ons persoonlike finansies kan vestig. Ons verstaan dat die manier hoe ons ons finansies hanteer grootliks reflekteer op die vertrouensverhouding wat ons met God het. Ons besef dat Hy en wat Hy wil vir sy Koninkryk die eerste plek in ons finansiele prioriteite moet…
Read more


October 14, 2022 0

Dink Bybels oor…Drank

Uitkomste: Ons verstaan dat die Bybel nie drank-gebruik opsig self as sonde beskou nie – God het dit immers vir ons as ’n goeie ding gegee – maar wel drank-misbruik. Drankmisbruik vind plaas die oomblik wanneer interne beheer oor my wil vervang word met eksterne beheer, d.w.s., die invloed van alkohol – met ander woorde:…
Read more


September 24, 2022 0

Afkondigings 18 September

Klik hier om die afkondigings oop te maak


September 16, 2022 0

Dink Bybels oor…die toekoms van die kerk

Uitkomste: Ons verstaan dat God ’n kerk vir sy missie in die wêreld het. Ons verstaan dat God se missie nog nooit verander het nie – ‘wys mense na Christus’. Ons besef dat daar verskeie maniere is hoe ons gehoor aan God se missie skeefgetrek kan word; Jesus het ons self daaraan herinner. Die eenvoudige…
Read more


September 16, 2022 0

Dink Bybels oor…Ouerskap

Uitkomste: Ons verstaan dat ouerskap ‘n Goddelike opdrag is omdat dit een van die 3 primêre funksies van die huwelik is soos verlede keer gesels: die voortsetting van ‘n Goddelike nageslag. Ons bevestig die belangrikheid van ouers wat die geloof aan hul kinders ‘leer’ en ‘modelleer’ beide om die inhoud van hul geloof vas te…
Read more


September 8, 2022 1

Afkondigings – 4 September

Klik hier om die afkondigings oop te maak


September 2, 2022 0

Dink Bybels oor…huwelik

Uitkomste: Ons verstaan dat God ’n baie spesifieke aard, rol en funksie vir die huwelik in gedagte gehad het toe Hy die mens geskep het en die eerste huwelik bevestig het. Ons sien dat die huwelik nie in die eerste plek oor die mens en hul geluk gaan nie (geluk is wel ’n byproduk van…
Read more


September 2, 2022 0

Dink Bybels oor…Aborsie

Uitkomste: Ons verstaan dat aborsie op geen manier vanuit die Bybel geregverdig kan word nie. Ons vertrou egter God se allesomvattende vergifnis, ook vir dié van ons wat worstel met aborsie-verwante bagasie. Ons verstaan die belangrike onderskeid tussen ’n ‘waarde oordeel’ en ’n ‘morele oordeel’ en hoe belangrik dit is om nie morele standaarde te…
Read more


August 27, 2022 0