Raak betrokke by ‘n Diensgroep

Mense met n missie

Tienerkerk

Om tieners van gr.7-11 outentiek en holisties te bedien


Lees Meer

KICK (Junior-Kategese)

Ons Junior-kategese vir gr.1-6


Lees meer

Helplift (Barmhartigheid)

Grondvlak omgee met oorgawe vir die mense in ons plaaslike omgewing en ook elders.


Lees meer

Pastoraat (Versorging)

Versorging van ons lidmate en families


Lees meer

Diensverhouding-bediening

Die versorging en begeleiding van ons personeel


Lees meer

Eiendomme-bediening

Instandhouding en versorging van ons infrastruktuur


Lees meer

Finans-bediening

Oorsig en versorging van ons gemeente se finansies


Lees meer

Kommunikasie-bediening

Daarstelling en onderhoud van ‘n moderne kommunikasie infrastruktuur


Lees meer

Getuienis-bediening

Evangelisasie en werkerskampe na omliggende en afgeleë gemeenskappe


Lees meer

Gebedsbediening

Die enjinkamer van ons gemeente bediening


Lees meer

Silwerhare (Bejaardes)

Bybelstudie en kuiergeleenthede vir ons bejaardes


Lees meer

Kleingroepe

Behoort, bedien en groei in een van ons kleingroepe


Lees meer

Toerusting

Verstaan dieper oor die Bybel en ander relevante onderwerpe


Lees meer

Gesinsdiens

‘n Erediens vir die hele familie – met ‘n lekker informele atmosfeer


Lees Meer

Connect

‘n Bediening vir jong volwassenes


Lees Meer