Nuutste Plasings
Kry hier die nuutste gemeente kommunikasie en gidse vir groeps-gesprekke
Eer jou vader en jou moeder
Uitkomste: Ons verstaan dat God ons beveel om ons ouers te eer – maar dit lyk anders in elke lewensfase en ook wat gesin-opset betref. God beveel nie gehoorsaamheid nie,[…]
Read moreMoet ons die Sabbat heilig hou?
Uitkomste: Ons verstaan dat die opdrag om die Sabbat heilig te hou aan ’n spesifieke groep mense op ’n spesifieke tyd gegee was – Israel. Ons verstaan dat die Sabbat[…]
Read moreOm God se Naam nie te misbruik nie
Uitkomste: Ons verstaan dat daar baie meer agter hierdie gebod lê as bloot ‘moenie laster nie’. Ons verstaan hoe ons God se Naam misbruik wanneer ons Hom, sy gesag en[…]
Read moreOm die regte ding te doen
Uitkomste: Ons verstaan ‘om God se wil vir my lewe te soek’ kan net verwys na God se geopenbaarde wil – ons het geen toegang tot God se geheime plan[…]
Read more