
Pinksterfees en die Heilige Gees
Uitkomste: Ons besef die kardinale rol wat die Heilige Gees in ons geloofslewens speel – van sonde besef, deur wedergeboorte en ook die proses van heiligmaking wat daarna volg. Ons verstaan ook dat wedergeboorte nie vir almal ’n ‘dag-en-datum’ het nie, maar dat mens wel die tekens van die werking van die Gees in mens…
Read more