Vrees God

Vrees God

November 1, 2025 Uncategorized 0

Uitkomste: Ons verstaan dat die vrees van God verwys na ’n heilige eerbied wat ons vir Hom het, as die een van liggaam en siel in die hel kan werp. Ons verstaan ook dat die vrees van God ons weerhou van ongeloof – om te twyfel in Jesus wat gesterf het sodat ons die lewe kan hê.

  • Ysbreker
  • Wat is die ding waarvoor jy die heel bangste is?
    • Is dit die tipe vrees wat die Bybel sê ons vir God moet hê?

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • Som dit wat jy in die preek gehoor het in een sin op?
  • Hoe verstaan jy die verskil tussen God se algemene openbaring en sy spesiale openbaring?
  • Hoekom sou dit beter gaan met Sodom en Gomorra op die oordeelsdag as met die stede en dorpe wat die dissipels se verkondiging van die Evangelie verwerp?

______________________________________________________________________________

  • Teks
  • Lees saam Matt. 10:26-31
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor God?
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor die mens?
    • Wat sê hierdie teks vir ons om te doen?

______________________________________________________________________________

  • Toepassing
  • Watter dinge is daar in jou lewe wat die boodskap gee dat jy nie vir Jesus 100% vertrou nie?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *