Category: Uncategorized

Sal die regte Jesus opstaan asseblief?

Uitkomste: Ons is bewus van die versoeking om ’n Jesus na ons eie beeld te skep. Ons verstaan dat Jesus nie bloot ’n naam is wat ons aan enige idee van Jesus kan koppel nie – daar is net een Jesus wat die smal deur is waardeur ons gered kan word en dit is die…
Read more


July 26, 2026 0

Die smal deur

Uitkomste: Ons verstaan dat die pad waarop Jesus ons nooi begin deur by ’n baie smal “deur” in te gaan – dit is nie ’n fisiese deur nie, maar ’n voorstelling van wat dit van ons vra om agter Jesus aan te begin loop: om los te kom van ons gehegdheid aan alles wat nie…
Read more


July 18, 2026 0

Een ding kom jy kort

Uitkomste: Ons verstaan dat God se standaard vir toegang tot die Hemel absolute morele perfeksie is – daarom is geen mens goed genoeg om hemel toe te gaan op eie meriete nie, slegs op Jesus se meriete. Ons verstaan daarom dat ons goeie werke nie ‘n plaasvervanger kan wees vir Jesus se reddingswerk nie, ons…
Read more


July 11, 2026 0

Woede-godjies

Uitkomste: Ons verstaan dat God nie vir ons verbied om kwaad te word nie, maar wel voorskryf wat aanvaarbare woede is. Sondige woede word gebore uit trots of vrees, waar dit uiteindelik neerkom op ’n gebrekkige vertroue dat God geregtigheid sal laat geskied of dat God sal sorg – teenoor heilige/geregverdigde woede wat uiteindelik neerkom…
Read more


July 5, 2026 0

Wie is die hoofkarakter?

Tema: Wie is die hoofkarakter Uitkomste: Ons verstaan dat trots nie bloot gaan oor hoe baie jy VAN jouself dink nie, maar juis ook hoeveel jy AAN jouself dink – dan is dit nie bloot selfverheffing nie, maar ook selfbejammering wat kan tel as trots, want beide hierdie kante van trots sê “kyk na my”…
Read more


June 27, 2026 0

Moenie angstig wees nie

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus se bevel “moenie angstig wees nie”, nie beteken dat daar niks is om oor angstig te wees nie, maar dat wanneer ons vanuit ons ontwerp en roeping leef, ons fokus verskuif van die dinge wat ons angstig kan maak na die Vader wat elke dag sorg en reeds my hele…
Read more


June 20, 2026 0

Simon, slaap jy? (Gebed)

Uitkomste: Ons kyk na Simon wat ‘n nuwe naam by Jesus kry, Petrus – wat pas by sy nuwe identiteit en die roeping wat Jesus vir hom gee. Ons sien ook hoe Jesus uiteindelik in die tuin van Gethsemane hom op sy ou naam noem – Simon – toe Hy hom aan die slaap vang…
Read more


June 13, 2026 0

Na ek gesondig het

Uitkomste: Ons verstaan hoe belangrik gehoorsaamheid aan God is, maar ook dat ons nie van sonde gevrywaar is nie – ons verstaan dat ‘na ek gesondig het’ God nie offers en opofferinge van my soek om die saak tussen my en Hom weer ‘reg’ te maak nie, maar die erkenning van my sonde, ’n opregte…
Read more


June 6, 2026 0

Het jy my lief?

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus se genade jou volkome herstel—jou skuld en skaamte diskwalifiseer jou nie, maar word oorskadu deur Sy vergifnis en roeping vir jou lewe. Hy vra nie eerstens oor jou mislukkings nie, maar oor jou liefde vir Hom—en roep jou dan om vorentoe te leef in daardie roeping. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


April 25, 2026 0

Die gelowige Thomas

Uitkomste: Ons verstaan dat ons baie meer by Thomas kan leer as bloot om nie soos hy te twyfel toe dit belangrik was dat hy geglo het nie. Ons verstaan dat geloof in God in die eerste plek ’n verhouding met ’n Persoon is en dan instemming met ’n klomp feite oor daardie Persoon. ______________________________________________________________________________…
Read more


April 19, 2026 0