Category: Uncategorized

Emmausgangers

Uitkomste: Ons verstaan dat die verhaal van Jesus se verskyning aan sy dissipels op pad na Emmaus toe, ’n wonderlike model van sy reis saam met ons en ook ons reis saam met ander kan wees. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ Lees saam Luk. 24:13-35 ______________________________________________________________________________ Dink aan een persoon wat jy dalk hierdie week kan benader op…
Read more


April 11, 2026 0

Die brief aan Sardis

Uitkomste: Ons verstaan dat die kerk haar getuienis verloor wanneer sy gemaklik en gerieflik in die kultuur begin inpas, wanneer sy geen aanstoot meer gee nie. Ons verstaan ook dat ’n gemeente (selfs ’n denominasie of ook ’n individu) van buiteaf lewend kan lyk – besig, vol programme, baie idees – maar van binne dood.…
Read more


March 15, 2026 0

Pos uit Patmos: Pergamum

Uitkomste: Ons verstaan die groot uitdagings van die gemeente in Pergamum – in ’n stad waar godsdiens, kultuur en politiek so nouliks vervleg was, was dit geweldig moeilik om ’n Christen te wees sonder om deur die kultuur ingesluk te word. Ons verstaan wel dat dit juis is waartoe ons geroep word en waarvoor Jesus…
Read more


February 28, 2026 0

Die Brief aan die gemeente in Efese

Uitkomste: Ons verstaan dat die brief aan die gemeente in Efese nog net so toepaslik is vir ons gemeentes en persoonlike geloofslewens vandag. Ons verstaan die versoeking om in ’n veranderende wêreld geïnsuleerd te raak en net to fokus op die suiwerheid van ons leer en lewe; ons besef egter dat Jesus waarsku dat so…
Read more


February 14, 2026 0

Persoonlike bediening

Uitkomste: Ons verstaan dat God ons baie keer uitnooi om deel te raak/ te help by dinge waarvoor ons glad nie bevoegd voel nie. Die punt is dat dit juis in sulke gevalle is waar ons geloof die grootste potensiaal tot groei het. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


January 31, 2026 0

God groei ons geloof deur: onvoorsiene omstandighede

Uitkomste: Ons verstaan dat ons soms dinge gaan ervaar en vrae sal hê waarop ons nie ‘n eenvoudige antwoord gaan kry nie. Ons weet ook dat ons nie altyd sal verstaan waarom dit lyk of voel of God in sulke oomblikke vêr of afwesig of stil is nie. Ons weet wel dat God sulke oomblikke,…
Read more


January 17, 2026 0

Vrees God

Uitkomste: Ons verstaan dat die vrees van God verwys na ’n heilige eerbied wat ons vir Hom het, as die een van liggaam en siel in die hel kan werp. Ons verstaan ook dat die vrees van God ons weerhou van ongeloof – om te twyfel in Jesus wat gesterf het sodat ons die lewe…
Read more


November 1, 2025 0

Die Vreugde van…

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus ons uitnooi tot vreugde – nie ’n vreugde wat aan ons omstandighede gekoppel is nie, maar die vreugde van Hom al meer ontdek, die vreugde van nee sê vir wêreldse ervarings sodat ek Hom beter kan ervaar en die vreugde van uitsien na die ewige toekoms wat vir my saam…
Read more


October 24, 2025 0

Hê God lief

Uitkomste: Ons verstaan dat om God lief te hê beteken dat ons Hom lief het soos Hy is, nie soos ons wil hê Hy moet wees nie. Ons het ook HOM lief, nie die idee van Hom nie – dit wat Hy vir ons verteenwoordig of daardie aspekte van onsself wat ons graag in Hom…
Read more


October 10, 2025 0

Dra jou kruis

Uitkomste: Ons verstaan dat kruis-dra nie beteken dat niks in hierdie lewe meer belangrik is nie, maar wel dat ek ‘n nuwe perspektief daarop gekry het – geld, eer en sukses is nie meer ’n doel op sigself nie, maar ’n middel tot die doel om ’n meer effektiewe dissipel van Jesus te word. Pyn,…
Read more


October 3, 2025 0