Man of Messias – 2 – Jesus voorspel deur die OT

Mense Met 'n Missie

Man of Messias – 2 – Jesus voorspel deur die OT

April 8, 2022 Uncategorized 2

Uitkomste: Ons verstaan dat die eenheid van die OT en NT verder bevestig word deur die geweldige hoeveelheid, baie spesifieke en gedetailleerde profesieë wat oor die komende Messias gemaak is, en wat in Jesus vervul is.

  • Ysbreker
  • Was daar al ooit ’n ‘die sterre voorspel’ of horoscope uitlating oor jou gemaak wat jy as akkuraat sou bestempel?

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • Hoekom is dit belangrik dat die Ou-Testament (OT) met tipologie en profesie heenwys na Jesus?
  • Wat was jou reaksie op verlede week se skakels na die verskeie tipologieë in die OT en ook hierdie week se groot hoeveelheid verwysings na OT profesieë oor Jesus?

______________________________________________________________________________

  • Teks
  • Volg die skakel hieronder na sy webblad of Google ‘Got questions How many prophecies did Jesus fulfil’ https://www.gotquestions.org/prophecies-of-Jesus.html
    • Werk die verskillende profesieë saam met mekaar deur en vra deurgaans die vraag:
      • Dui hierdie teks eenvoudig na Jesus of moet mens dit so bietjie forseer?

2 Responses

  1. Sonja Loots says:

    Is daar miskien n dokument wat al die professieë lys (of net die Skrifgedeeltes)? Of ook selfs net die in die nuwe Testament
    Ek wil hul graag opsoek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *