Bly in my
Uitkomste: Ons verstaan dat, om Jesus se ‘Bly in My’ opdrag uit te voer, Jesus vir ons verduidelik dat dit eenvoudig beteken om te bly vertrou in die waarheid van Jesus se Woord en te bly vertrou in die sekerheid van Jesus se liefde. Ons verstaan ook dat hierdie ‘bly in My’ ‘n opdrag is…
Read more