Alles wat Jesus beveel – Matt 28:18-20

Alles wat Jesus beveel – Matt 28:18-20

August 9, 2025 Uncategorized 0

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus die hoogste gesag in die Hemel en op aarde is, dit beteken dat Hy volmag het om opdrag te gee aan die hele wêreld, alle mense oral wil Hy as sy dissipels hê. Jesus gee die opdrag aan sy volgelinge om te leef soos sy dissipels en ander te leer om ook so te leef. Ons verstaan dat Hy ons nie oorlaat aan ons eie krag om hierdie ‘onmoontlike’ opdrag uit te voer nie, Hy belowe dat Hy self mens ons sal wees en ons sal bemagtig om as sy dissipels te leef.

  • Ysbreker
  • Wat is staande reëls in julle huis?

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • Som dit wat jy in die preek gehoor het in een sin op?

______________________________________________________________________________

  • Teks
  • Lees saam Matt. 28:18-20
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor God?
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor die mens?
    • Wat sê hierdie teks vir ons om te doen?
  • Jesus maak in hierdie teks ’n verklaring, gee ’n opdrag en maak ’n belofte
    • Hoekom het Hy nou alle mag in Hemel en op aarde? Het Hy dit nie reeds gehad nie?
    • Hoekom kan Jesus ’n opdrag gee wat vir alle mense op aarde insluit?
    • Wat beteken Jesus se belofte vir ons?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *