Die God in die boks
Uitkomste: Ons verstaan dat ons God nooit volkome sal kan verstaan nie, maar dat ons Hom wel waarlik kan ken. Ons verstaan dat ware aanbidding slegs kom van getroue denke oor wie/wat/hoe God is en dat getroue denke oor God ons beskerm teen verval in afgodery.
- Ysbreker
- Wie is die persoon wat jy die heel beste ken?
- Sal jy daardie persoon ooit ten volle kan ken?
- Hoekom is dit moontlik om ’n verhouding met iemand te hê wat jy nooit ten volle kan ken nie?
______________________________________________________________________________
- Inleiding
- Hoeveel woorde kan jy gebruik om vir God mee te beskryf?
- Hoe weet jy dat dit is hoe God werklik is?
______________________________________________________________________________
- Teks
- Lees saam Ps. 19 en Deut. 29:29
- Wat sê hierdie tekste vir ons oor God?
- Wat sê hierdie tekste vir ons oor die mens?
- Wat sê hierdie tekste vir ons om te doen?
______________________________________________________________________________
- Toepassing
- Hulpbronne
- A.W Tozer – Knowledge of the Holy
- Matthew Barret – The undomesticated attributes of God
- Matthew Barret – Simply Trinity