Persoonlike bediening

Persoonlike bediening

January 31, 2026 Uncategorized 0

Uitkomste: Ons verstaan dat God ons baie keer uitnooi om deel te raak/ te help by dinge waarvoor ons glad nie bevoegd voel nie. Die punt is dat dit juis in sulke gevalle is waar ons geloof die grootste potensiaal tot groei het.

  • Ysbreker
  • Vertel van ’n geleentheid waar jy nog die heel skaamste/ bangste was om iets te doen en hoe jy gevoel het nadat jy dit toe gedoen het – of nadat jy besluit het om dit nie te doen nie

______________________________________________________________________________

  • Inleiding
  • Som dit wat jy in die preek gehoor het in een sin op?

______________________________________________________________________________

  • Teks
  • Lees saam Matt. 14:13-29
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor God?
    • Wat sê hierdie teks vir ons oor die mens?
    • Wat sê hierdie teks vir ons om te doen?

______________________________________________________________________________

  • Toepassing
  • Waar hoor jy tans God se uitnodiging om betrokke te raak en wat gaan jy daaromtrent doen?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *