Dink Bybels oor…die toekoms van die kerk
Uitkomste: Ons verstaan dat God ’n kerk vir sy missie in die wêreld het. Ons verstaan dat God se missie nog nooit verander het nie – ‘wys mense na Christus’. Ons besef dat daar verskeie maniere is hoe ons gehoor aan God se missie skeefgetrek kan word; Jesus het ons self daaraan herinner. Die eenvoudige…
Read more
Dink Bybels oor…Ouerskap
Uitkomste: Ons verstaan dat ouerskap ‘n Goddelike opdrag is omdat dit een van die 3 primêre funksies van die huwelik is soos verlede keer gesels: die voortsetting van ‘n Goddelike nageslag. Ons bevestig die belangrikheid van ouers wat die geloof aan hul kinders ‘leer’ en ‘modelleer’ beide om die inhoud van hul geloof vas te…
Read more
Dink Bybels oor…huwelik
Uitkomste: Ons verstaan dat God ’n baie spesifieke aard, rol en funksie vir die huwelik in gedagte gehad het toe Hy die mens geskep het en die eerste huwelik bevestig het. Ons sien dat die huwelik nie in die eerste plek oor die mens en hul geluk gaan nie (geluk is wel ’n byproduk van…
Read more
Dink Bybels oor…Aborsie
Uitkomste: Ons verstaan dat aborsie op geen manier vanuit die Bybel geregverdig kan word nie. Ons vertrou egter God se allesomvattende vergifnis, ook vir dié van ons wat worstel met aborsie-verwante bagasie. Ons verstaan die belangrike onderskeid tussen ’n ‘waarde oordeel’ en ’n ‘morele oordeel’ en hoe belangrik dit is om nie morele standaarde te…
Read more
Dink Bybels oor seksualiteit
Uitkomste: Ons verstaan die heiligheid van seks in die lig van die potensiaal wat God daarin gebou het om ’n nuwe, ewige siel te skep. Ons verstaan dat die satan se strategie nog altyd was om God se bedoeling teë te werk deur goedheid en waarheid te korrupteer, mense te bedrieg en God se Woord…
Read more
Wie is ek?
Uitkomste: ons verstaan dat God se stem en die kultuur se stem met mekaar in stryd is oor ‘wie ek is’. Die kultuur skryf ’n klomp sosiale identiteite aan ons toe wat ons in groepe jaag wat dan ook teenoor mekaar antagoniseer word. God sê ons diepste identiteit lê in die feit dat ons na…
Read more
Die Koninkryk is soos…Koring en Onkruid
Uitkomste: Ons verstaan 2 kern punte van Jesus se gelykenis in Matt. 13:24-30 – dat ons taak nie is om Jesus-polisie te speel en mense te veroordeel nie, maar om evangeliste te wees wat die goeie nuus van die Koninkryk bekend maak en die slegte deur die goeie oorwin (Rom 12:21). Ook verstaan ons die…
Read more
Gespreksraamwerk: Die koninkryk is soos …. tien meisies – Matt. 25:1-13
Jesus is besig met Sy laaste gesprekke en fokus veral daarop om Sy volgelinge voor te berei vir die tyd wat kom wanneer Hy nie meer by hulle is nie. ’n Belangrike boodskap is dat, hoewel dinge nie maklik sal wees nie, Hy terug gaan kom en hulle daarvoor gereed moet wees. Die einde van…
Read more