Author: Dubois du Toit

Beloftes by die vuuroond

Lees Dan. 3:14-29. Kyk of julle die gaping kan oorbrug tussen die Bybelse storie van die drie jongmanne voor én in die vuuroond, en die Here se boodskap hieruit spesifiek vir julle in julle praktiese situasies vandag. (Sny gerus hieronder uit soos julle goed dink, omdat dit dalk lank kan neem as julle alles deeglik…
Read more


June 16, 2023 0

Die kerk is gestuur

Uitkomste: Ons verstaan dat kerk nie net dit is wat op Sondae gebeur nie, maar dat kerk elke gelowige se diepste identiteit behoort te wees en daarom ook bepalend is van elke faset van hul daaglikse lewe – ons verstaan dat kerk nie net te make het met die lewe na die dood nie, maar…
Read more


June 9, 2023 0

Die kerk is heilig

Uitkomste: Ons verstaan dat die kerk se aard in die woord ‘ekklesia’ opgesluit lê – die kerk is ‘uitgeroep’ uit die wêreld en die ewige dood. Ons verstaan as die kerk heilig is beteken dit dat die kerk afgesonder is van die wêreld en vir diens en aanbidding en verteenwoordiging van God. Ons verstaan dat…
Read more


June 2, 2023 0

Die Kerk is een in waarheid

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus se primêre wil vir sy kerk is dat ons eenheid moet hê, maar dat dit ’n eenheid in waarheid is. Liefde en verdraagsaamheid kan nie ’n verskoning wees om die waarheid van God se Woord af te water nie. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


May 27, 2023 0

Dis ‘n feit

Uitkomste: Ons sien dat die verhale rondom Jesus se sterwe en opstanding genoegsaam voldoen aan al die merkers wat bepaal of ’n antieke verhaal histories betroubaar is. Ons kan daarom sonder enige redelike twyfel getuig dat Jesus werklik opgestaan het en dat alles wat dit vir ons ewigheid beteken waar is. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


April 28, 2023 0

Hoe pas geloof en fiete bymekaar?

Uitkomste: Ons verstaan dat geloof nie in die eerste plek deur die feitlike bewysbaarheid van die inhoud van ons geloof in standgehou word nie, maar deur die Heilige Gees wat in ons harte getuig dat God se Woord betroubaar is. Ons verstaan wel ook dat ons oor genoeg historiese bewyse beskik rakende Bybelse stede/plekke/dinge/persone, deur…
Read more


April 21, 2023 0

Opgestaan – Hoekom maak dit saak?

Uitkomste: Ons verstaan dat die historiese feitlikheid van Jesus se sterwe en opstanding die teken is wat Hyself gegee het dat sy aanspraak op goddelikheid eg was. Ons verstaan dat ons die hele verhaal van Jesus in samehang moet lees om Hom en sy bediening te verstaan, ons kan dit nie segmenteer in metafoor en…
Read more


April 14, 2023 0

Die Judas in elkeen van ons

______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


March 31, 2023 0

Die Kajafas in elkeen van ons

Uitkomste: Ons verstaan dat daar ’n bietjie Kajafas in elkeen van ons is. Elkeen van ons dink ons kan in sekere opsigte God se wil en plan vir ons lewens teëgaan, elkeen van ons wat dit al gepoog het, kan getuig van die seer en frustrasie wat dit opgelewer het. Ons verstaan dat ons op…
Read more


March 24, 2023 0