Heiligmaking
Uitkomste: Ons verstaan dat wedergeboorte, regverdigmaking en heiligmaking noodwendige fasette van ons verlossing is en dat ware verlossing nie sonder een van hierdie elemente plaasvind nie. Ons besef dat ons nie bloot gered is van die straf van sonde nie, maar dat ons ook geroep is om deur die krag van die Heilige Gees ook…
Read more
Die slegte nuus
Uitkomste: Ons verstaan die belangrikheid daarvan om die grootsheid van ons sonde en ellende buite die genade van God te verstaan. Ons besef dat ’n regte verstaan van ons sondige kondisie lei na die regte verstaan van die grootsheid van die verlossing wat God ons geskenk het deur sy genade en dus kan ons met…
Read more
‘n Lewe wat pas by die geloof
Uitkomste: Ons verstaan dat ’n reddende geloof ’n spesifieke leefstyl tot gevolg sal hê; ’n leefstyl wat al meer begin lyk na die beeld van Jesus. Ons verstaan daarom dat ons verlossing ’n proses is waar ons nie net gered is van die straf van sonde nie (regverdigmaking), maar ook al meer gered word van…
Read more
Hoe sal ons dan leef?
Ons verstaan dat geloof ’n holistiese benadering moet hê t.o.v. die inhoud (ons geloofs-belewenis – ons hart) en hoe dit uiting kry in ons lewens (Ons geloofs-getuienis). Die een kan nie sonder die ander staan nie – geloof sonder getuienis is dood en getuienis sonder geloof is vals. Doen ’n rondte van ‘na-apertjie’ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________…
Read more
Gespreksraamwerk 1 Kronieke 29:1-20
Gespreksraamwerk: 1 Kronieke 29:1-20 Uitkomste: Ons erken dat God bo almal verhewe is en dat alles aan Hom behoort, ook ek en alles wat ek het. Ons verstaan wat dit beteken om met “oop hande” voor God te leef. Ons almal prys die Here ons God. Inleiding ______________________________________________________________________________ Teks: 1 Kronieke 29:1-20
Eksodus 33:12-23 ‘Ons kan God ken’
Uitkomste: Ons verstaan dat die Bybel die geskiedenis van God se openbaring aan ons weergee – uiteraard leer ken ons algaande met die verloop van sy openbaring. God se wil en karakter is dus nie ’n misterie – onkenbaar en onverstaanbaar (soos sy Wese) nie. Jesus het gesê as ons Hom gesien het en Hom…
Read more
Ef. 6:1-4 Jesus se opvoeding in ons huis
GESPREKSGIDS – Ef. 6:1-4 – Jesus se opvoeding in ons huis Inleiding Deel eers as vriende met mekaar iets van wat in jou hart en lewe aangaan. Wees beskikbaar om duidelik te hoor en verwerk wat ander uit hulle lewe deel. Uitkomste, met ysbreker Opvoeding in die huis wat gebaseer is op gehoorsaamheid “in die…
Read more
Ef. 6:5-9 ‘n Werksplek soos die Here dit wil hê
Gespreksraamwerk: Ef. 6:5-9 ’n Werksplek soos die Here dit wil hê Uitkomste: Ons verstaan dat die Here ’n besondere verwagting van Sy kinders het as dit gaan oor die werksplek. Ons moet egter ook wyer dink want alle volwassenes en seker kinders ook, is op een of ander manier in diens van iemand of ’n organisasie,…
Read more
Efesiërs 6:10-20 ‘Geestelike oorlogvoering’
Uitkomste: Ons verstaan die alreeds en die nog-nie element van geestelike oorlogvoering. Ons verstaan ook dat geestelike oorlogvoering primêr gefundeer is in getroue dissipelskap en nie ‘skree op die duiwel’ nie. Uit die aard van die uitdagings wat ons as dissipels van Jesus in hierdie wêreld beleef het ons die geestelike wapenrusting nodig. Dit is…
Read more