Leef getrou in Babilon
Uitkomste: Ons verstaan dat om getrou te leef in ’n kultuur wat ons vyandiggesind is en veral ons God en sy moraliteit aanstootlik vind dat ons 3 dinge moet doen uit die oortuiging dat dit hier en nou is waar God ons geplaas het: 1) groei wortels, 2) dink multi-generasioneel, 3) bid vir ons onderdrukkers…
Read more