Author: Dubois du Toit

Mense Met 'n Missie

40 Dae van Vrug – Goedheid

GESPREKS-BEGELEIDING – 6 Maart Tema: Goedheid Uitkomste: Ons verstaan dat goedhartigheid minder te doen het met ’n ‘hart vir ander mense’ en meer met ’n voorkeur om die goeie te doen en die slegte nie te doen nie – daarom is ‘goedheid’ ‘n beter woord vir wat in die Griekse teks bedoel word. Ons verstaan…
Read more


March 4, 2022 0

40 Dae van Vrug – Vriendelikheid

GESPREKS-BEGELEIDING – 27 Feb Tema: Vriendelikheid Uitkomste: Ons verstaan dat vriendelikheid nie net ’n gesigsuitdrukking is nie, maar dat dit ten diepste neerkom op self-opofferende dade van deernis, barmhartigheid en ‘kindness’ Ysbreker Noem al 9 kenmerke van die vrug van die Gees op in volgorde ______________________________________________________________________________ Inleiding Gesels bietjie oor dit wat by jou vasgesteek…
Read more


February 26, 2022 0

40 Dae van Vrug – Geduld

GESPREKS-BEGELEIDING – 20 Feb. Tema: Geduld Uitkomste: Ons verstaan dat geduld nie net eensydig verstaan word as ‘om te wag’ nie. Dat daar ’n groot faset van Bybelse geduld is wat gaan oor ‘om moeilike en ongewenste omstandighede met ’n Christelike ingesteldheid te verduur’ en ook dat ons geduldig moet wees met mense soos wat…
Read more


February 22, 2022 0

40 Dae van Vrug – Vrede

GESPREKS-BEGELEIDING – 13 Februarie 2022 Tema: Vrede Uitkomste: Ons verstaan dat ware vrede nie in die wêreld of die regte omstandighede gevind kan word nie, net in die wete van wat Jesus vir ons gedoen het, dat ons daarom vrede met God het en ook ’n toekomsverwagting. Ysbreker Kan jy al die vrug van die…
Read more


February 22, 2022 0

40 Dae van Vrug – Vreugde

GESPREKS-BEGELEIDING – 6 Feb Tema: Vreugde Uitkomste: Ons verstaan dat vreugde nie iets is wat aan aardse dinge buite ons gekoppel kan word nie – dit breek, verweer, verloor of word te maklik gesteel. ’n Christen se ware vreugde – die vreugde waarvan die Vrug van die Gees praat, is gevind in die redding wat…
Read more


February 22, 2022 0

40 dae van Vrug – Liefde

GROEPS BESPREKING – 30 Jan 2022 Tema: 40 dae van vrug – Liefde Uitkomste: Ons verstaan die groot tema van die Galasiërs brief: die spanning tussen die wet/werke en geloof/vertroue – tussen op eie meriete God se guns te probeer wen en om op Jesus se meriete voor God staat te maak. Ons verstaan wat…
Read more


February 22, 2022 0