Man of Messias – Jesus in die Ou-Testament
Uitkomste: Ons leer ken Jesus se hermeneutiek: dat Hy ’n sterk tipologiese verstaan van die OT verkondig het. Ons verstaan tipologie as ‘die-storie-in-die-storie’ of om feitlike en historiese gebeure in die OT ook as ’n metaforiese/allegoriese vooruitskoue na die NT te sien. Om hierdie rede besef ons dat die OT propvol van Jesus is en…
Read more