Dink Bybels oor…Drank
Uitkomste: Ons verstaan dat die Bybel nie drank-gebruik opsig self as sonde beskou nie – God het dit immers vir ons as ’n goeie ding gegee – maar wel drank-misbruik. Drankmisbruik vind plaas die oomblik wanneer interne beheer oor my wil vervang word met eksterne beheer, d.w.s., die invloed van alkohol – met ander woorde:…
Read more