Die Kerk is een in waarheid

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus se primêre wil vir sy kerk is dat ons eenheid moet hê, maar dat dit ’n eenheid in waarheid is. Liefde en verdraagsaamheid kan nie ’n verskoning wees om die waarheid van God se Woord af te water nie. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


May 27, 2023 0

Dis ‘n feit

Uitkomste: Ons sien dat die verhale rondom Jesus se sterwe en opstanding genoegsaam voldoen aan al die merkers wat bepaal of ’n antieke verhaal histories betroubaar is. Ons kan daarom sonder enige redelike twyfel getuig dat Jesus werklik opgestaan het en dat alles wat dit vir ons ewigheid beteken waar is. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


April 28, 2023 0

Hoe pas geloof en fiete bymekaar?

Uitkomste: Ons verstaan dat geloof nie in die eerste plek deur die feitlike bewysbaarheid van die inhoud van ons geloof in standgehou word nie, maar deur die Heilige Gees wat in ons harte getuig dat God se Woord betroubaar is. Ons verstaan wel ook dat ons oor genoeg historiese bewyse beskik rakende Bybelse stede/plekke/dinge/persone, deur…
Read more


April 21, 2023 0

Opgestaan – Hoekom maak dit saak?

Uitkomste: Ons verstaan dat die historiese feitlikheid van Jesus se sterwe en opstanding die teken is wat Hyself gegee het dat sy aanspraak op goddelikheid eg was. Ons verstaan dat ons die hele verhaal van Jesus in samehang moet lees om Hom en sy bediening te verstaan, ons kan dit nie segmenteer in metafoor en…
Read more


April 14, 2023 0

Die Judas in elkeen van ons

______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


March 31, 2023 0

Die Kajafas in elkeen van ons

Uitkomste: Ons verstaan dat daar ’n bietjie Kajafas in elkeen van ons is. Elkeen van ons dink ons kan in sekere opsigte God se wil en plan vir ons lewens teëgaan, elkeen van ons wat dit al gepoog het, kan getuig van die seer en frustrasie wat dit opgelewer het. Ons verstaan dat ons op…
Read more


March 24, 2023 0

‘n Volgeling tot in Getsemane

Uitkomste:  _________________________________________________________________________ Ysbreker Inleiding _________________________________________________________________________ Teks __________________________________________________________________ Toepassing


March 17, 2023 0

Self-aangedrewe of Gees-vervuld

Self-aangedrewe of Gees-vervuld Uitkomste:  _________________________________________________________________________ Ysbreker _________________________________________________________________________ Inleiding _________________________________________________________________________ Teks __________________________________________________________________ Toepassing Ons sou kon praat van “geestelike asemhaling” as die oomblik-tot-oomblik proses waardeur ons bewustelik ons lewe aan die Gees oorgee om vervul (beheer) te word. Dit behels uitasem – jy blaas jou asem uit terwyl jy telkens jou sonde en jou sondige natuur…
Read more


March 10, 2023 0

Volg ek Jesus of volg ek die reëls?

Uitkomste: Ons verstaan dat skynheiligheid ’n wesenlike probleem onder Christene is – dat ons baie keer iets uitleef wat nie ons ware self weerspieël nie, dat ons laste op mense lê wat ons nie self bereid is om uit te voer nie. Ons verstaan dat die reëls, riglyne en beginsels van die Christelike leefstyl nie…
Read more


March 3, 2023 0