Ef 5:21-33 ‘n Huwelik gebou op Eerbied vir Christus onder die Invloed van die Gees
Uitkomste: Ons verstaan wat dit beteken dat Christus ons so liefgehad het dat Hy om ons ontwil Sy lewe as ‘n offergawe gegee het. Ons verstaan ook wat dit beteken om vervul te wees met die Heilige Gees. Ons verstaan verder ook wat beteken “eerbied vir Christus” en wat is “onderdanig wees”. Wanneer ons al hierdie…
Read more