Jesus se buitengewone outoriteit
Uitkomste: Ons verstaan dat, as mense, ons graag bronne buite onsself aanhaal om gesag aan ons uitsprake/oortuigings te gee – die interessante is dat ons hierdie nie by Jesus sien nie. Jesus was sy eie bron van gesag, Hy het niemand nagepraat nie en na niemand verwys om gesag te verleen aan sy uitsprake en…
Read more