‘n Volgeling tot in Getsemane

Uitkomste:  _________________________________________________________________________ Ysbreker Inleiding _________________________________________________________________________ Teks __________________________________________________________________ Toepassing


March 17, 2023 0

Self-aangedrewe of Gees-vervuld

Self-aangedrewe of Gees-vervuld Uitkomste:  _________________________________________________________________________ Ysbreker _________________________________________________________________________ Inleiding _________________________________________________________________________ Teks __________________________________________________________________ Toepassing Ons sou kon praat van “geestelike asemhaling” as die oomblik-tot-oomblik proses waardeur ons bewustelik ons lewe aan die Gees oorgee om vervul (beheer) te word. Dit behels uitasem – jy blaas jou asem uit terwyl jy telkens jou sonde en jou sondige natuur…
Read more


March 10, 2023 0

Volg ek Jesus of volg ek die reëls?

Uitkomste: Ons verstaan dat skynheiligheid ’n wesenlike probleem onder Christene is – dat ons baie keer iets uitleef wat nie ons ware self weerspieël nie, dat ons laste op mense lê wat ons nie self bereid is om uit te voer nie. Ons verstaan dat die reëls, riglyne en beginsels van die Christelike leefstyl nie…
Read more


March 3, 2023 0

Een van baie of een en Enigste

Uitkomste: Ons verstaan dat Jesus nie ’n gedeelde rol in ons lewens wil speel nie – Hy wil die absolute belangrikste in ons lewens wees. Ons verstaan ook dat dit nie bloot die merk van ’n besitlike of jaloerse God is nie, maar dat die ingesteldheid wat Hy vanaf ons teenoor Hom verwag, reeds die…
Read more


February 24, 2023 0

Kennis van- of Intimiteit met

Uitkomste: Ons verstaan dat daar ’n wesenlike onderskeid is tussen blote ‘kennis van God’ en ‘intimiteit met God’. Intimiteit met God impliseer ’n basis kennis en ook ’n groeiende kennis van God, maar dit is heel moontlik om kennis van God te hê sonder enige vorm van intimiteit. God se eerste ‘behoefte’ is intimiteit met…
Read more


February 16, 2023 0

‘n Besluit of ‘n Toewyding?

Uitkomste: Ons verstaan dat daar ‘n belangrike onderskeid is tussen om bloot ’n besluit vir Jesus te maak wat niks aan jou leefstyl verander nie en om ’n toewyding te maak wat Jesus toelaat om as’t ware totaal in jou lewe in te meng. ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________ ______________________________________________________________________________


February 9, 2023 1

Dissipelskap as Sending

Uitkomste: Ons verstaan dat sending nie bloot iets is wat ‘n klomp uitgesoekte individue in vêraf lande en gebiede doen nie, maar dat elkeen van ons sending doen in die manier hoe ons ons daagliks as dissipels/volgelinge van Jesus handhaaf – beide in die manier hoe ons optree, maar ook i.t.v. die inhoud wat ons…
Read more


February 3, 2023 0

Definieer die Verhouding

Uitkomste: Ons verstaan dat daar ’n onderskeid is tussen om ’n ‘fan’ van Jesus te wees en om ’n ‘follower’ te wees. Ons verstaan ook dat baie Christene die verkeerde maatstaf gebruik om hul toewyding aan Jesus te meet – baie keer meet ons onsself teen ander Christene met ’n swakker getuienis, of teen die…
Read more


January 27, 2023 0

Ons is mense van die Weg

Uitkomste: Ons verstaan dat Christenskap veel meer vereis as blote self-identifikasie “Ek is ’n Christen” – dit vereis dat ons in ons lewenswandel die lewe, waardes en belange van Jesus naboots. Ons verstaan dat dit beteken ons moet onsself verloën, die eiegeregtigheid wat die wêreld so aanvuur aflê en Jesus se weg vertrou bo my…
Read more


January 20, 2023 0

Ons is mense van die waarheid

Uitkomste: Ons verstaan dat ons in ’n wêreld leef wat in die greep van die ‘vader van die leuen’ is. Ons verstaan ook dat Christene ’n verantwoordelikheid het om, as beeld van God, die hoogste moontlike standaard te handhaaf wanneer dit kom by die uitleef van waarheid. Ons besef dat ons dit slegs in afhanklikheid…
Read more


January 13, 2023 0