Mense Met 'n Missie

Dink Bybels oor seksualiteit

Uitkomste: Ons verstaan die heiligheid van seks in die lig van die potensiaal wat God daarin gebou het om ’n nuwe, ewige siel te skep. Ons verstaan dat die satan se strategie nog altyd was om God se bedoeling teë te werk deur goedheid en waarheid te korrupteer, mense te bedrieg en God se Woord…
Read more


August 19, 2022 0

Wie is ek?

Uitkomste: ons verstaan dat God se stem en die kultuur se stem met mekaar in stryd is oor ‘wie ek is’. Die kultuur skryf ’n klomp sosiale identiteite aan ons toe wat ons in groepe jaag wat dan ook teenoor mekaar antagoniseer word. God sê ons diepste identiteit lê in die feit dat ons na…
Read more


August 13, 2022 0

Die Koninkryk is soos…Koring en Onkruid

Uitkomste: Ons verstaan 2 kern punte van Jesus se gelykenis in Matt. 13:24-30 – dat ons taak nie is om Jesus-polisie te speel en mense te veroordeel nie, maar om evangeliste te wees wat die goeie nuus van die Koninkryk bekend maak en die slegte deur die goeie oorwin (Rom 12:21). Ook verstaan ons die…
Read more


August 5, 2022 0

Gespreksraamwerk: Die koninkryk is soos …. tien meisies – Matt. 25:1-13

Jesus is besig met Sy laaste gesprekke en fokus veral daarop om Sy volgelinge voor te berei vir die tyd wat kom wanneer Hy nie meer by hulle is nie. ’n Belangrike boodskap is dat, hoewel dinge nie maklik sal wees nie, Hy terug gaan kom en hulle daarvoor gereed moet wees. Die einde van…
Read more


July 22, 2022 0

Die Koninkryk is soos…

Uitkomste: Ons verstaan dat die Koninkryk van God bestaan uit die krag van die Koning, die Koning se mense en die Koning se plek – dit is dus ’n konkrete element van ons werklikheid. God se Koninkryk is oral waar God se wil manifesteer – dit is omvattend en bestaan nie net uit een element…
Read more


June 11, 2022 0

Die probleem van Boosheid

Tema: Die probleem van Boosheid Uitkomste: Ons verstaan dat boosheid nie vir die Christen ’n onbeantwoordbare probleem is nie – dat die probleem reeds by die eerste 2 mense ontstaan het: ’n verontagsaming van die Skepper se goeie orde. Ons verstaan verder dat boosheid nie deel is van die geskape werklikheid soos wat goedheid is…
Read more


June 3, 2022 0

Die drievoudige liefde van God

Uitkomste (vir gesprekleiers): Ons verstaan dat God se liefde nie een-dimensioneel is nie. In breë trekke onderskei ons tussen 3 tipes liefde van God: sy welwillende liefde wat onvoorwaardelik vir alle mense is en sy weldadige liefde wat hier uitvloei wat ook onvoorwaardelik vir alle mense is (hierdie twee tipes liefde word ook verstaan as…
Read more


May 20, 2022 0

Die ewige liefde van God

Uitkomste: Ons verstaan die primêre Objek van ewige liefde van God as dat dit die liefde van die Vader vir die Seun is. Hierdie liefde word ook uitgebrei na elkeen van die Seun verlos en liefhet om die ontwil van die Seun. Die opdrag wat aan die Seun se geliefdes gegee word, is dat hul…
Read more


May 13, 2022 0

God se liefde 2 – God is liefde

Uitkomste: Ons verstaan dat ‘God is liefde’ nie beteken God = liefde nie. Liefde vind sy oorsprong in God en kan nie op dieselfde vlak as God gestel word, dat die term ‘liefde’ en ‘God’ uitruilbaar raak en die som liefde = God ook klop nie. Ons verstaan verder die doktrine van ‘Goddelike eenvoud’: dat…
Read more


May 6, 2022 0

Gemeentebrief – 17 April

Click hier


April 16, 2022 0